Willem Anker: My storie, my stem
Ja, ek lag my dood en kyk, ons tjank en brul barbaars en brand op hulle los soos ’n horde uit ’n hel meer afgryslik selfs as die vuur en swael van Kristelike Afrekening, krysend en skreeuend, uitgevat in rook soos daardie skimme in die streke anderkant sekerheid en sin waar die oog dwaal en die lip ruk en kwyl.
O God, roep Anderson die fakken sendeling.
Uit: Buys
Deze video is door Netwerk24 speciaal voor de Week van de Afrikaanse roman 2017 gemaakt.
Kijk in het programma wanneer Willem Anker optreedt of lees meer over Willem Anker.
Kijk in het programma wanneer Willem Anker optreedt of lees meer over Willem Anker.